ArtKat bied aan kunsstudente die geleentheid om sosiaal te verkeer gedurende gemengde, informele klasse.  Met hierdie doel voor oë word daar een keer 'n maand 'n opsionele veldsessie gereël. Dit word ook teen die normale klastariewe oopgestel aan besoekende studente wat nie by ArtKat ingeskryf is nie.
Kontak Johanna vir meer inligting.